Fokofpolisiekar LIVE

Dis reg ja, dit gaan HEMEL OP PLATTELAND wees!!

Daar is nou 100 Early Bird tickets teen slegs R60 beskikbaar!! Spring voor dit te laat is!
Amper 'n jaar nadat FOKOFPOLISIEKAR 'n onvergeetlike set by Platteland Centurion se opening party gespeel het, is hulle terug vir nog!!!
Kom skree, vloek en sing saam soos mens net kan doen by 'n FOKOF show!

All tickets available here http://bit.ly/2Th1OV0
Pre-sale tickets @ R80
Windgat Balcony Bar tickets @ R150

Line up:
I Believe In Giants
Fokofpolisiekar

Doors open at 6pm.

Book your ticket below