About Platteland

 

Platteland is sinoniem met lewendige musiek, sokkie en lekker kuier.

Ons missie is om ‘n kultuur van kuier te skep in ‘n ontspanne omgewing. Die kuier atmosfeer, milieu en dekor is so ontwerp dat jy verseker is van ‘n heerlike aand uit.

Kom geniet dit saam met ons, hetsy dit met die nuutste kunstenaar op die verhoog, sosiaal met sokkie of sommer net vir ‘n paar drankies by die kroeg is.

Hier by Platteland weet ons hoe om ‘n goeie tyd die beste tyd te maak!